
|
home | contact us | top
|
OFFICE : 041-360 0909 | FAX: 041-360 1190 | EMAIL: info@bayfm.co.za
Designed and maintained by www.itdesign.co.za |
All rights reserved. Copyright © 2003 - 2012 |


|
home | contact us | top
|
OFFICE : 041-360 0909 | FAX: 041-360 1190 | EMAIL: info@bayfm.co.za
Designed and maintained by www.itdesign.co.za |
All rights reserved. Copyright © 2003 - 2012 |

| Name and surname: | |
| Email address: | |
Testimonials
Leave a comment on the impact Bayfm has had on your event or promotion here.
Dit was ook heerlik om BayFM Saterdag by die Nartjiefees te hê. Dra asb my dank aan “ander” Jacques en Helmut wat so lekker saamgekuier het, oor. Julle is regtig al deel van die Loerie Nartjiefees. Sodra Nartjiefees 2012 se datum bekend is, stuur ek dit vir julle!
Baie dankie !!!!! Julle maak ‘n verskil!!!
Ons het Oktober 2010 begin om ons besigheid te adverteer op Bay FM, sedertdien het ons ‘n opname gemaak van waar ons kliënte van ons verneem het en is ons bly om te sê dat die meerderheid van ons kliënte van ons gehoor het op Bay FM.
Aangesien ons sulke goeie resultate as gevolg van ons advertensie op Bay FM kry sal ons uit ons pad gaan om meer mense bewus te maak van Bay FM.
Baie Dankie vir U uitstekende diens!
- As a business we never advertised on radio before, it was Helmuth that convinced me of the benefits of radio advertising
- He is truly a remarkable ambassador for BayFm and his friendly personality makes working with him a pleasure
- Advertising on BayFm reaches out target customer base and has proven to have a positive impact on our business
- I am proud to be associated with BayFm, as they have great business ethics